25 Toe het Aʹriog Daniël haastig voor die koning ingebring, en só het hy vir hom gesê: “Ek het ’n man onder die ballinge+ van Juda gevind wat die uitlegging aan die koning bekend kan maak.”
13 Hulle het onmiddellik geantwoord en voor die koning gesê: “Daniël,+ wat uit die ballinge van Juda is,+ het hom nie aan u gesteur nie, o koning, en ook nie aan die verbod wat u onderteken het nie, maar hy doen drie keer per dag sy versoeke.”+