Spreuke 29:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 ’n Man wat gou toornig word, verwek twis,+ en iemand wat geneig is tot woede, begaan baie oortredings.+ Daniël 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Hieroor het die koning toornig en briesend kwaad geword,+ en hy het gesê dat al die wyse manne van Babilon doodgemaak moet word.+
22 ’n Man wat gou toornig word, verwek twis,+ en iemand wat geneig is tot woede, begaan baie oortredings.+
12 Hieroor het die koning toornig en briesend kwaad geword,+ en hy het gesê dat al die wyse manne van Babilon doodgemaak moet word.+