Spreuke 16:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Die woede van ’n koning beteken boodskappers van die dood,+ maar die wyse man wend dit af.+ Spreuke 19:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die woede van ’n koning is ’n gegrom soos dié van ’n jong maanhaarleeu,+ maar sy welwillendheid is soos die dou op die plante.+ Spreuke 20:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die skrikwekkendheid van ’n koning is ’n gegrom soos dié van ’n jong maanhaarleeu.+ Iemand wat sy grimmigheid oor homself bring, sondig teen sy eie siel.+
12 Die woede van ’n koning is ’n gegrom soos dié van ’n jong maanhaarleeu,+ maar sy welwillendheid is soos die dou op die plante.+
2 Die skrikwekkendheid van ’n koning is ’n gegrom soos dié van ’n jong maanhaarleeu.+ Iemand wat sy grimmigheid oor homself bring, sondig teen sy eie siel.+