Daniël 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En die hoofhofbeampte het aan hulle name toegeken.+ Toe het hy aan Daniël die naam Beltʹsasar+ toegeken; en aan Hananʹja Sadrag; en aan Miʹsael Mesag; en aan Asarʹja Abedneʹgo.+
7 En die hoofhofbeampte het aan hulle name toegeken.+ Toe het hy aan Daniël die naam Beltʹsasar+ toegeken; en aan Hananʹja Sadrag; en aan Miʹsael Mesag; en aan Asarʹja Abedneʹgo.+