Daniël 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Maar wat die koning vra, is moeilik, en daar bestaan niemand anders wat dit voor die koning kan openbaar nie, behalwe die gode,+ wie se woonplek beslis nie by die vlees is nie.”+
11 Maar wat die koning vra, is moeilik, en daar bestaan niemand anders wat dit voor die koning kan openbaar nie, behalwe die gode,+ wie se woonplek beslis nie by die vlees is nie.”+