Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 2:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 U, o God van my voorvaders, loof en prys ek,+ want wysheid+ en mag het u aan my gegee. En nou het u aan my bekend gemaak wat ons u versoek het, want u het die saak van die koning aan ons bekend gemaak.”+

  • Daniël 2:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Maar daar bestaan ’n God in die hemel wat ’n Openbaarder van geheime is,+ en hy het aan koning Nebukadneʹsar bekend gemaak wat aan die einde van die dae gaan plaasvind.+ U droom en die visioene wat in u kop gekom het terwyl u op u bed was—dit is soos volg:

  • Daniël 2:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 Die koning het Daniël geantwoord en gesê: “Waarlik, julle God is ’n God van die gode+ en ’n Here van die konings+ en ’n Openbaarder van geheime, want jy kon hierdie geheim openbaar.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel