20 En wat elke saak van wysheid en begrip+ betref waaroor die koning hulle uitgevra het, het hy selfs gevind dat hulle tien keer beter was as al die towerpriesters+ en die besweerders+ wat in sy hele koninklike gebied was.
48 Gevolglik het die koning Daniël ’n vername man gemaak,+ en hy het hom talle groot geskenke gegee, en hy het hom heerser oor die hele regsgebied van Babilon+ en hoofprefek oor al die wyse manne van Babilon gemaak.