1 Konings 8:50 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 50 en u moet u volk vergewe+ wat teen u gesondig het+ en al hulle oortredings+ waarmee hulle teen u oortree het;+ en u moet hulle voorwerpe van medelye+ maak voor dié wat hulle gevange geneem het en hulle moet medelye met hulle hê Psalm 106:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 En dan het hy hulle voorwerpe van medelye laat wordVoor almal wat hulle gevange hou.+ Spreuke 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wanneer Jehovah behae skep in die weë van ’n man,+ laat hy selfs sy vyande in vrede met hom verkeer.+
50 en u moet u volk vergewe+ wat teen u gesondig het+ en al hulle oortredings+ waarmee hulle teen u oortree het;+ en u moet hulle voorwerpe van medelye+ maak voor dié wat hulle gevange geneem het en hulle moet medelye met hulle hê
7 Wanneer Jehovah behae skep in die weë van ’n man,+ laat hy selfs sy vyande in vrede met hom verkeer.+