Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 119:98
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 98 U gebod maak my wyser as my vyande,+

      Want dit is tot onbepaalde tyd myne.+

  • Spreuke 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want Jehovah gee wysheid;+ uit sy mond kom kennis en onderskeidingsvermoë.+

  • Prediker 2:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Want aan die mens wat goed is voor hom,+ het hy wysheid en kennis en blydskap gegee,+ maar aan die sondaar het hy die werk gegee om te versamel en bymekaar te bring om dit dan te gee aan die een wat goed is voor die ware God.+ Ook dit is nietigheid en ’n gejaag na wind.+

  • Jesaja 28:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En hy word tereggewys+ ooreenkomstig wat reg is. Sy God onderrig hom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel