Daniël 1:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En wat elke saak van wysheid en begrip+ betref waaroor die koning hulle uitgevra het, het hy selfs gevind dat hulle tien keer beter was as al die towerpriesters+ en die besweerders+ wat in sy hele koninklike gebied was.
20 En wat elke saak van wysheid en begrip+ betref waaroor die koning hulle uitgevra het, het hy selfs gevind dat hulle tien keer beter was as al die towerpriesters+ en die besweerders+ wat in sy hele koninklike gebied was.