-
Daniël 2:10Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
10 Die Galdeërs het voor die koning geantwoord, en hulle het gesê: “Daar bestaan nie ’n mens op droë grond wat die saak van die koning kan openbaar nie, aangesien geen groot koning of goewerneur so iets van enige towerpriester of besweerder of Galdeër gevra het nie.
-
-
Daniël 5:7Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
7 Die koning het hard uitgeroep dat die besweerders, die Galdeërs en die sterrewiggelaars ingebring moet word.+ Die koning het geantwoord en vir die wyse manne van Babilon gesê: “Enige mens wat hierdie skrif lees en die uitlegging daarvan aan my openbaar—in purper sal hy geklee word,+ met ’n goue ketting om sy nek, en as die derde in die koninkryk sal hy heers.”+
-