Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 12:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hy het gesê: “Hoor asseblief my woorde. As iemand onder julle ’n profeet van Jehovah word, sal ek my in ’n visioen+ aan hom bekend maak. In ’n droom+ sal ek met hom praat.

  • Daniël 1:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En wat elke saak van wysheid en begrip+ betref waaroor die koning hulle uitgevra het, het hy selfs gevind dat hulle tien keer beter was as al die towerpriesters+ en die besweerders+ wat in sy hele koninklike gebied was.

  • Daniël 4:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “‘O Beltʹsasar, hoof van die towerpriesters+—want ek weet goed dat die gees van die heilige gode in jou is+ en dat daar hoegenaamd geen geheim is wat jou kwel nie+—vertel my die visioene van my droom wat ek gesien het en die uitlegging daarvan.+

  • Daniël 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Daar is ’n bekwame man in u koninkryk in wie die gees van heilige gode is;+ en in die dae van u vader is verligting en insig en wysheid soos die wysheid van gode in hom gevind, en koning Nebukadneʹsar, u vader, het hom as hoof+ van die towerpriesters, die besweerders, die Galdeërs en die sterrewiggelaars aangestel, ja, u vader, o koning;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel