Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 7:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Ek het op die horings bly ag gee, en kyk! ’n ander horing, ’n kleintjie,+ het tussen hulle uitgekom, en drie van die eerste horings is voor hom uitgeruk. En kyk! daar was oë soos die oë van ’n mens in hierdie horing, en daar was ’n mond wat grootse dinge gespreek het.+

  • Daniël 7:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En hy sal selfs woorde teen die Allerhoogste spreek,+ en die heiliges van die Opperwese+ sal hy voortdurend teister. En sy bedoeling sal wees om tye+ en wet te verander,+ en hulle sal vir ’n tyd en tye en ’n halwe tyd in sy hand gegee word.+

  • Daniël 8:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “En aan die einde van hulle koninkryk, terwyl die oortreders hulle dade tot voltooiing bring, sal daar ’n koning opstaan wat kwaai van gelaat is en dubbelsinnige gesegdes verstaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel