Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 7:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Ek het op die horings bly ag gee, en kyk! ’n ander horing, ’n kleintjie,+ het tussen hulle uitgekom, en drie van die eerste horings is voor hom uitgeruk. En kyk! daar was oë soos die oë van ’n mens in hierdie horing, en daar was ’n mond wat grootse dinge gespreek het.+

  • Daniël 7:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Ek het toe bly kyk weens die geluid van die grootse woorde wat die horing gespreek het;+ ek het bly kyk totdat die dier doodgemaak en sy liggaam vernietig is en hy aan die brandende vuur oorgegee is.+

  • Openbaring 13:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ek het ’n ander wilde dier+ uit die aarde sien opkom,+ en hy het twee horings gehad soos ’n lam, maar hy het soos ’n draak begin praat.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel