Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 54:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want jy sal regs en links uitbreek,+ en jou nageslag sal selfs nasies in besit neem,+ en hulle sal selfs die verwoeste stede bewoon.+

  • Daniël 7:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 totdat die Oue van Dae+ gekom het en oordeel ten gunste van die heiliges van die Opperwese+ gevel is en die bepaalde tyd aangebreek het dat die heiliges die koninkryk in besit geneem het.+

  • Matteus 19:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Jesus het vir hulle gesê: “Voorwaar, ek sê vir julle: In die herskepping, wanneer die Seun van die mens op sy glorieryke troon gaan sit, sal ook julle wat my gevolg het, op twaalf trone sit en die twaalf stamme van Israel oordeel.+

  • Lukas 22:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 en ek sluit ’n verbond met julle, net soos my Vader ’n verbond+ met my gesluit het, vir ’n koninkryk,+

  • Openbaring 20:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ek het trone gesien,+ en daar was dié wat daarop gaan sit het, en hulle is mag gegee om te oordeel.+ Ja, ek het die siele gesien van dié wat met die byl tereggestel is weens die getuienis wat hulle van Jesus afgelê het en omdat hulle oor God gepraat het, en dié wat nie die wilde dier+ of sy beeld aanbid het nie+ en wat nie die merk op hulle voorkop en op hulle hand ontvang het nie.+ En hulle het lewend geword en duisend jaar lank saam met die Christus as konings geheers.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel