Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 19:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Jesus het vir hulle gesê: “Voorwaar, ek sê vir julle: In die herskepping, wanneer die Seun van die mens op sy glorieryke troon gaan sit, sal ook julle wat my gevolg het, op twaalf trone sit en die twaalf stamme van Israel oordeel.+

  • Lukas 22:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 en ek sluit ’n verbond met julle, net soos my Vader ’n verbond+ met my gesluit het, vir ’n koninkryk,+

  • Openbaring 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 en hy het ons ’n koninkryk gemaak,+ priesters+ vir sy God en Vader—ja, aan hom die heerlikheid en die mag tot in ewigheid.+ Amen.

  • Openbaring 3:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Aan die een wat oorwin,+ sal ek gee om saam met my op my troon te sit,+ net soos ek oorwin het en saam met my Vader op sy troon+ gaan sit het.+

  • Openbaring 5:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 en u het hulle ’n koninkryk+ en priesters+ vir ons God gemaak,+ en hulle gaan as konings+ oor die aarde heers.”

  • Openbaring 20:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ek het trone gesien,+ en daar was dié wat daarop gaan sit het, en hulle is mag gegee om te oordeel.+ Ja, ek het die siele gesien van dié wat met die byl tereggestel is weens die getuienis wat hulle van Jesus afgelê het en omdat hulle oor God gepraat het, en dié wat nie die wilde dier+ of sy beeld aanbid het nie+ en wat nie die merk op hulle voorkop en op hulle hand ontvang het nie.+ En hulle het lewend geword en duisend jaar lank saam met die Christus as konings geheers.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel