Prediker 7:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Wysheid is vir die wyse sterker as tien maghebbers wat hulle in ’n stad bevind het.+ Daniël 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En aan hierdie kinders, die vier, het die ware God kennis gegee en insig in alles wat geskryf is en wysheid;+ en Daniël het allerhande visioene en drome verstaan.+
17 En aan hierdie kinders, die vier, het die ware God kennis gegee en insig in alles wat geskryf is en wysheid;+ en Daniël het allerhande visioene en drome verstaan.+