Matteus 24:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Dan sal mense julle aan verdrukking+ oorlewer en julle doodmaak,+ en julle sal weens my naam+ vir al die nasies voorwerpe van haat+ wees. Openbaring 11:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En wanneer hulle hulle getuienis klaar gegee het, sal die wilde dier wat uit die afgrond opkom,+ teen hulle oorlog voer en hulle oorwin en hulle doodmaak.+ Openbaring 13:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En aan hom is dit gegee+ om teen die heiliges oorlog te voer en hulle te oorwin,+ en hy is gesag oor elke stam en volk en taal en nasie gegee.
9 “Dan sal mense julle aan verdrukking+ oorlewer en julle doodmaak,+ en julle sal weens my naam+ vir al die nasies voorwerpe van haat+ wees.
7 En wanneer hulle hulle getuienis klaar gegee het, sal die wilde dier wat uit die afgrond opkom,+ teen hulle oorlog voer en hulle oorwin en hulle doodmaak.+
7 En aan hom is dit gegee+ om teen die heiliges oorlog te voer en hulle te oorwin,+ en hy is gesag oor elke stam en volk en taal en nasie gegee.