Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 28:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Benewens die oggendbrandoffer, wat as die voortdurende+ brandoffer+ dien, moet julle dit offer.

  • Esra 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En daarna was daar die voortdurende brandoffer+ en dié vir die nuwemane+ en vir al die geheiligde feestye+ van Jehovah en vir elkeen wat uit vrye wil ’n vrywillige+ gawe aan Jehovah geoffer het.

  • Hosea 14:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Neem woorde met julle saam en keer terug tot Jehovah.+ Sê vir hom, julle almal: ‘Mag u oortreding vergewe;+ en neem aan wat goed is, en dan sal ons die jong bulle van ons lippe aanbied.+

  • Hebreërs 13:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel