Spreuke 15:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die offerande van die goddeloses is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar in die gebed van die regskapenes skep hy behae.+ Spreuke 15:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Jehovah is ver van die goddeloses af,+ maar die gebed van die regverdiges hoor hy.+ Jeremia 33:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 ‘Roep my aan en ek sal jou antwoord+ en jou geredelik groot en onbegryplike dinge vertel wat jy nie geweet het nie.’”+
8 Die offerande van die goddeloses is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar in die gebed van die regskapenes skep hy behae.+
3 ‘Roep my aan en ek sal jou antwoord+ en jou geredelik groot en onbegryplike dinge vertel wat jy nie geweet het nie.’”+