Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 27:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 En kyk! die voorhangsel+ van die heiligdom het van bo tot onder in twee geskeur,+ en die aarde het geskud, en die rotse het geskeur.+

  • 2 Korintiërs 5:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 As iemand gevolglik in eenheid met Christus is, is hy ’n nuwe skepping;+ die ou dinge het verbygegaan,+ kyk! nuwe dinge het ontstaan.+

  • Hebreërs 9:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 het hy, nee, nie met die bloed+ van bokke en van jong bulle nie, maar met sy eie bloed,+ eens en vir altyd in die heiligdom ingegaan en ’n ewige verlossing vir ons verkry.+

  • Hebreërs 10:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Deur die genoemde “wil”+ is ons geheilig+ deur middel van die offer+ van die liggaam van Jesus Christus, eens+ en vir altyd.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel