1 Samuel 14:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe het daar ’n bewing+ in die kamp in die veld en onder al die manskappe van die voorpos ontstaan; en die stroopbende+ het gebewe, ja hulle, en die aarde het begin skud,+ en dit het ’n bewing geword wat van God kom.+
15 Toe het daar ’n bewing+ in die kamp in die veld en onder al die manskappe van die voorpos ontstaan; en die stroopbende+ het gebewe, ja hulle, en die aarde het begin skud,+ en dit het ’n bewing geword wat van God kom.+