Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 10:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En hy het vir my gesê:

      “O Daniël, besonder geliefde man,+ verstaan die woorde wat ek met jou spreek,+ en staan op daar waar jy gestaan het, want ek is nou na jou toe gestuur.”

      En toe hy hierdie woord met my spreek, het ek al bewende opgestaan.

  • Daniël 10:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Toe het hy gesê: “Moenie bang wees nie,+ o besonder geliefde man.+ Mag jy vrede hê.+ Wees sterk, ja, wees sterk.”+ En net toe hy met my praat, het ek my kragte ingespan en uiteindelik gesê: “Laat my heer praat,+ want u het my versterk.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel