Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 8:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Toe het hy gekom tot waar ek gestaan het, maar toe hy kom, het ek verskrik geword sodat ek op my gesig geval het. En hy het vir my gesê: “Verstaan,+ o mensekind,+ dat die visioen vir die tyd van die einde is.”+

  • Daniël 8:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “En wat jy gesien het omtrent die aand en die oggend, wat gesê is, dit is waar.+ En jy, hou die visioen geheim, want dit is nog vir baie dae.”+

  • Daniël 12:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “En jy, o Daniël, hou die woorde geheim en verseël die boek,+ tot die tyd van die einde toe.+ Baie sal rondswerf, en die ware kennis sal oorvloedig word.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel