Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Hierna het ek gesien, en kyk! ’n ander dier, een soos ’n luiperd,+ maar hy het vier vlerke van ’n voël op sy rug gehad. En die dier het vier koppe gehad,+ en aan hom is daar inderdaad heerskappy gegee.

  • Daniël 8:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En wat my betref, ek het bly ag gee, en kyk! daar het ’n bokram+ van die sonsondergang af oor die oppervlak van die hele aarde gekom, en hy het nie aan die aarde geraak nie. En die bokram het ’n opvallende horing tussen sy oë gehad.+

  • Daniël 8:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En die harige bokram staan vir die koning van Griekeland;+ en wat die groot horing betref wat tussen sy oë was, dit staan vir die eerste koning.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel