Esegiël 12:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En almal wat as ’n hulp rondom hom is, en al sy krygsbendes, sal ek in alle windrigtings verstrooi;+ en ’n swaard sal ek agter hulle uittrek.+ Esegiël 17:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En wat al sy vlugtelinge in al sy krygsbendes betref, deur die swaard sal hulle val, en dié wat oorbly, sal in alle windrigtings verstrooi word.+ En julle sal moet weet dat ek, Jehovah, dit gespreek het.”’+
14 En almal wat as ’n hulp rondom hom is, en al sy krygsbendes, sal ek in alle windrigtings verstrooi;+ en ’n swaard sal ek agter hulle uittrek.+
21 En wat al sy vlugtelinge in al sy krygsbendes betref, deur die swaard sal hulle val, en dié wat oorbly, sal in alle windrigtings verstrooi word.+ En julle sal moet weet dat ek, Jehovah, dit gespreek het.”’+