Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 15:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Op dié dag het Jehovah ’n verbond met Abram gesluit+ en gesê: “Aan jou saad sal ek hierdie land gee,+ van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:+

  • Daniël 9:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 “En hy sal die verbond+ een week lank vir baie van krag laat bly;+ en teen die helfte van die week sal hy offerande en offergawe laat ophou.+

      “En op die vleuel van walglike dinge sal die een wees wat verwoesting veroorsaak;+ en totdat ’n uitroeiing volbring is, sal dit waarop besluit is, ook uitgestort word oor die een wat woes lê.”+

  • Lukas 1:55
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 55 net soos hy vir ons voorvaders gesê het, vir Abraham en vir sy saad, tot in ewigheid.”+

  • Handelinge 3:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Julle is die kinders+ van die profete en van die verbond wat God met julle voorvaders gesluit het toe hy vir Abraham gesê het: ‘En in jou saad sal al die families van die aarde geseën word.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel