Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Hulle bly onwaarheid tot mekaar spreek;+

      Met vleiende lippe+ bly hulle dubbelhartig+ spreek.

  • Psalm 58:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Die goddeloses is al van die moederskoot af verdraaid;+

      Hulle het van die skoot af rondgedwaal.

      Hulle spreek leuens.+

  • Psalm 64:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Hulle hou by slegte taal;+

      Hulle praat daarvan om valstrikke te verberg.+

      Hulle het gesê: “Wie sien dit?”+

  • Spreuke 12:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Die gedagtes van die regverdiges is geregtigheid;+ die leiding van die goddeloses is bedrog.+

  • Spreuke 12:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Bedrog is in die hart van dié wat onheil beraam,+ maar dié wat vrede aanraai, het blydskap.+

  • Spreuke 26:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Soos silwerglasuur waarmee ’n erdeskerf oorgetrek is, is vurige lippe tesame met ’n slegte hart.+

  • 1 Timoteus 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 deur die huigelary van mense wat leuens spreek,+ wat in hulle gewete gemerk+ is soos met ’n brandyster,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel