Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Dit is die kinders van die regsgebied+ wat opgetrek het uit die gevangenskap+ van die ballinge wat Nebukadneʹsar,+ die koning van Babilon, in ballingskap weggevoer het+ en wat later na Jerusalem en na Juda teruggekeer het, elkeen na sy eie stad;+

  • Daniël 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En onder hulle was daar sommige uit die kinders van Juda: Daniël,+ Hananʹja, Miʹsael en Asarʹja.+

  • Daniël 6:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hulle het onmiddellik geantwoord en voor die koning gesê: “Daniël,+ wat uit die ballinge van Juda is,+ het hom nie aan u gesteur nie, o koning, en ook nie aan die verbod wat u onderteken het nie, maar hy doen drie keer per dag sy versoeke.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel