35 En party van dié wat insig het, sal struikel,+ om weens hulle ’n louteringswerk te doen en om te reinig en wit te maak,+ tot die tyd van die einde toe;+ want dit is nog vir die vasgestelde tyd.+
3 En hy sal sit as ’n louteraar en reiniger van silwer+ en sal die seuns van Levi reinig;+ en hy sal hulle suiwer soos goud+ en soos silwer, en hulle sal beslis vir Jehovah mense word wat ’n offergawe in regverdigheid aanbied.+