Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 8:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En hy het hom baie groot gehou tot reg by die Vors+ van die leër, en van hom is die voortdurende kenmerk+ weggeneem, en die vaste plek van sy heiligdom is neergewerp.+

  • Daniël 11:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En daar sal arms opstaan wat van hom uitgaan; en hulle sal die heiligdom, die vesting, ontheilig+ en die voortdurende kenmerk verwyder.+

      “En hulle sal beslis die walglike ding+ wat verwoesting veroorsaak,+ opstel.

  • Hebreërs 13:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+

  • 1 Petrus 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 word julle self ook as lewende stene opgebou tot ’n geestelike huis+ om ’n heilige priesterdom te wees, om geestelike offerandes+ te bring wat vir God aanneemlik is deur Jesus Christus.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel