3 “En jy moet vir hulle sê: ‘Dít is die vuuroffer wat julle vir Jehovah moet aanbied: twee jaaroud ramlammers sonder gebrek elke dag, as ’n voortdurende brandoffer.+
12 En ’n leër is geleidelik oorgegee,+ tesame met die voortdurende kenmerk,+ weens oortreding;+ en hy het die waarheid+ op die aarde bly werp,+ en hy het opgetree en was suksesvol.+
11 “En van die tyd af dat die voortdurende kenmerk+ verwyder is+ en die walglike ding+ wat verwoesting veroorsaak, opgestel is, sal daar duisend-tweehonderd-en-negentig dae wees.