Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 12:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “En van die tyd af dat die voortdurende kenmerk+ verwyder is+ en die walglike ding+ wat verwoesting veroorsaak, opgestel is, sal daar duisend-tweehonderd-en-negentig dae wees.

  • Matteus 24:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Wanneer julle dan die walglike ding+ wat verwoesting veroorsaak, waarvan daar deur middel van die profeet Daniël gespreek is, in ’n heilige plek+ sien staan (laat die leser onderskeidingsvermoë gebruik),

  • Openbaring 13:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En aan hom is dit gegee om asem aan die beeld van die wilde dier te gee, sodat die beeld van die wilde dier sou praat sowel as veroorsaak dat almal doodgemaak word wat die beeld van die wilde dier geensins aanbid nie.+

  • Openbaring 17:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Die wilde dier wat jy gesien het, was,+ maar is nie, en staan tog op die punt om uit die afgrond op te kom,+ en hy moet in die vernietiging weggaan. En wanneer dié wat op die aarde woon, sien hoe die wilde dier was, maar nie is nie, en tog teenwoordig sal wees, sal hulle hulle met bewondering verbaas, maar hulle name is van die grondlegging van die wêreld af+ nie in die boekrol van die lewe geskryf nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel