Daniël 11:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En daar sal arms opstaan wat van hom uitgaan; en hulle sal die heiligdom, die vesting, ontheilig+ en die voortdurende kenmerk verwyder.+ “En hulle sal beslis die walglike ding+ wat verwoesting veroorsaak,+ opstel. Markus 13:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Maar wanneer julle die walglike ding+ wat verwoesting veroorsaak,+ sien staan waar dit nie behoort te staan nie (laat die leser onderskeidingsvermoë gebruik),+ laat dié wat in Judeʹa is, dan na die berge begin vlug.+
31 En daar sal arms opstaan wat van hom uitgaan; en hulle sal die heiligdom, die vesting, ontheilig+ en die voortdurende kenmerk verwyder.+ “En hulle sal beslis die walglike ding+ wat verwoesting veroorsaak,+ opstel.
14 “Maar wanneer julle die walglike ding+ wat verwoesting veroorsaak,+ sien staan waar dit nie behoort te staan nie (laat die leser onderskeidingsvermoë gebruik),+ laat dié wat in Judeʹa is, dan na die berge begin vlug.+