Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 2:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 aangesien u gesien het dat ’n klip uit die berg gekap is, nie deur hande nie,+ en dat dit die yster, die koper, die gevormde klei, die silwer en die goud verbrysel het.+ Die Grootse God+ het aan die koning bekend gemaak wat hierna gaan plaasvind.+ En die droom is waaragtig, en sy uitlegging is betroubaar.”+

  • Daniël 7:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En aan hom is heerskappy+ en waardigheid+ en ’n koninkryk+ gegee, sodat al die volke, volksgroepe en tale hóm sou dien.+ Sy heerskappy is ’n heerskappy van onbepaalde duur wat nie sal verbygaan nie, en sy koninkryk een wat nie vernietig sal word nie.+

  • Daniël 7:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 “‘En die koninkryk en die heerskappy en die grootsheid van die koninkryke onder die ganse hemel is gegee aan die volk wat die heiliges van die Opperwese is.+ Hulle koninkryk is ’n koninkryk van onbepaalde duur,+ en al die heerskappye sal hulle dien en gehoorsaam.’+

  • Openbaring 12:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En sy het geboorte gegee aan ’n seun,+ ’n manlike kind, wat met ’n ysterstaf as herder teenoor al die nasies sal optree.+ En haar kind is weggeruk na God en na sy troon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel