Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 44:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Hulle weet niks,+ en ook verstaan hulle nie,+ want hulle oë is toegesmeer, sodat hulle nie sien nie,+ hulle hart, sodat hulle geen insig het nie.+

  • Jeremia 4:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want my volk is dwaas.+ Aan my het hulle hulle nie gesteur nie.+ Hulle is onwyse kinders; en hulle het geen begrip nie.+ Wys is hulle om kwaad te doen, maar om goed te doen, weet hulle nie.+

  • Daniël 12:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Baie sal hulle reinig+ en hulle wit maak+ en sal gelouter word.+ En die goddeloses sal beslis goddeloos handel,+ en geeneen van die goddeloses sal verstaan nie;+ maar dié wat insig het, sal verstaan.+

  • Hosea 14:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Wie is wys, sodat hy hierdie dinge kan verstaan?+ Verstandig, sodat hy dit kan weet?+ Want die weë van Jehovah is reg,+ en die regverdiges sal daarin wandel;+ maar die oortreders sal daarin struikel.+

  • Romeine 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 daar is niemand wat enige insig het nie, daar is niemand wat God soek nie.+

  • Efesiërs 4:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 terwyl hulle verstandelik in duisternis is+ en vervreemd is+ van die lewe wat tot God behoort, weens die onkunde+ wat in hulle is, weens die ongevoeligheid+ van hulle hart.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel