Spreuke 20:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Wyn is ’n spotter,+ sterk drank is luidrugtig,+ en elkeen wat daardeur afdwaal, is nie wys nie.+ Jesaja 28:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Wee die uitnemende kroon van die dronkaards van Eʹfraim,+ en die verwelkende bloeisel van sy pragtige sieraad wat op die hoof is van die vrugbare vallei van dié wat deur wyn oorweldig is!
28 Wee die uitnemende kroon van die dronkaards van Eʹfraim,+ en die verwelkende bloeisel van sy pragtige sieraad wat op die hoof is van die vrugbare vallei van dié wat deur wyn oorweldig is!