3 En Jehovah se toorn+ het teen Israel ontvlam, sodat hy hulle gegee het in die hand van Haʹsael,+ die koning van Sirië, en in die hand van Ben-Hadad,+ die seun van Haʹsael, al hulle dae.
19 Pul,+ die koning van Assiʹrië,+ het die land ingekom. Gevolglik het Menaʹhem aan Pul duisend talente silwer+ gegee,+ sodat sy hande met hom sou wees om die koninkryk in sy eie hand te versterk.+