-
Sefanja 3:8Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
8 “‘Daarom, hou aan om my te verwag’,+ is die woord van Jehovah, ‘tot die dag dat ek opstaan tot die buit,+ want my regterlike beslissing is om nasies te versamel,+ om koninkryke bymekaar te bring ten einde my veroordeling oor hulle uit te stort,+ al my brandende toorn; want deur die vuur van my ywer sal die hele aarde verteer word.+
-
-
Sagaria 14:2Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
2 En ek sal beslis al die nasies teen Jerusalem vir die oorlog versamel;+ en die stad sal ingeneem+ en die huise geplunder word, en die vroue sal verkrag word.+ En die helfte van die stad sal in ballingskap gaan;+ maar wat die oorblywendes van die volk betref,+ hulle sal nie uit die stad uitgeroei word nie.+
-