15 toe die Sabeërs+ ’n inval gedoen en hulle weggeneem het, en hulle het die dienaars met die skerpte van die swaard verslaan; en ek het ontvlug, net ek alleen, om dit vir u te vertel.”+
22 Die handelaars van Skeba+ en Raäma+ was jou handelaars; vir die beste van allerhande parfuums en vir allerhande edelstene en goud is jou handelsware gegee.+