2 Uiteindelik het sy in Jerusalem aangekom met ’n baie indrukwekkende gevolg,+ kamele+ wat balsemolie+ en ’n baie groot hoeveelheid goud en edelstene dra; en sy het by Salomo gekom en met hom begin praat oor alles wat haar na aan die hart gelê het.+
6 Die deinende massa kamele sal jou oordek, die jong kameelbulle van Miʹdian en van Efa.+ Almal uit Skeba+—hulle sal kom. Goud en wierook sal hulle aandra. En die lofprysinge van Jehovah sal hulle verkondig.+