2 Kronieke 20:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarop het Joʹsafat bang geword+ en sy aangesig daarop gerig om Jehovah te soek.+ En hy het vir die hele Juda ’n vas+ uitgeroep. Joël 2:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “BLAAS ’n horing in Sion.+ Heilig ’n vastyd.+ Roep ’n plegtige vergadering byeen.+
3 Daarop het Joʹsafat bang geword+ en sy aangesig daarop gerig om Jehovah te soek.+ En hy het vir die hele Juda ’n vas+ uitgeroep.