9 En in die vyfde jaar van Joʹjakim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda, in die negende maand,+ het die hele volk in Jerusalem en die hele volk wat uit die stede van Juda in Jerusalem ingekom het, ’n vas voor Jehovah uitgeroep.+
14 Heilig ’n vastyd.+ Roep ’n plegtige vergadering byeen.+ Versamel die ouer manne, al die inwoners van die land, by die huis van Jehovah julle God,+ en roep tot Jehovah om hulp.+