Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 23:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Sewe dae lank moet julle ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied. Op die agtste dag moet daar vir julle ’n heilige byeenkoms wees,+ en julle moet ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied. Dit is ’n plegtige vergadering. Géén swaar werk mag julle doen nie.

  • Nehemia 8:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En dag na dag is daar uit die wetboek van die ware God voorgelees,+ van die eerste dag tot die laaste dag; en hulle het die fees sewe dae lank gehou, en op die agtste dag was daar ’n plegtige vergadering, volgens die reël.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel