8 Moet nou nie julle nek styf maak+ soos julle voorvaders gedoen het nie. Gee plek aan Jehovah+ en kom na sy heiligdom+ wat hy tot onbepaalde tyd geheilig het+ en dien+ Jehovah julle God, sodat sy brandende toorn+ van julle kan wyk.
3 soek Jehovah,+ alle sagmoediges van die aarde,+ wat Sy regterlike beslissing uitgevoer het. Soek regverdigheid,+ soek sagmoedigheid.+ Moontlik+ sal julle verberg word in die dag van Jehovah se toorn.+