30 En net die volgende dag het Moses vir die volk gesê: “Julle—julle het ’n groot sonde begaan,+ en ek sal nou opklim na Jehovah toe. Miskien kan ek vir julle sonde versoening doen.”+
3 soek Jehovah,+ alle sagmoediges van die aarde,+ wat Sy regterlike beslissing uitgevoer het. Soek regverdigheid,+ soek sagmoedigheid.+ Moontlik+ sal julle verberg word in die dag van Jehovah se toorn.+