Jeremia 30:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wee! Want dié dag is groot,+ sonder gelyke,+ en dit is die tyd van benoudheid vir Jakob.+ Maar hy sal daaruit gered word.” Joël 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “Ag, die dag;+ want die dag van Jehovah is naby,+ en soos ’n plundering van die Almagtige sal dit kom! Amos 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Daarom sal ek so aan jou doen, o Israel. Omdat ek so aan jou sal doen—maak jou gereed om jou God te ontmoet,+ o Israel.
7 Wee! Want dié dag is groot,+ sonder gelyke,+ en dit is die tyd van benoudheid vir Jakob.+ Maar hy sal daaruit gered word.”
15 “Ag, die dag;+ want die dag van Jehovah is naby,+ en soos ’n plundering van die Almagtige sal dit kom!
12 “Daarom sal ek so aan jou doen, o Israel. Omdat ek so aan jou sal doen—maak jou gereed om jou God te ontmoet,+ o Israel.