11 En Jehovah sal beslis sy stem voor sy krygsmag+ uit laat hoor,+ want sy kamp is baie talryk.+ Want hy wat sy woord uitvoer, is magtig; want die dag van Jehovah is groot+ en baie vreesinboesemend, en wie kan dit deurstaan?”+
14 “Die groot dag+ van Jehovah is naby.+ Dit is naby en kom baie vinnig nader.+ Die geluid van die dag van Jehovah is bitter.+ ’n Sterk man laat ’n kreet daar hoor.+