1Die visioen+ van Jesaja,+ die seun van Amos, wat hy gesien het aangaande Juda en Jerusalem in die dae van Ussiʹa,+ Jotam,+ Agas+ en Hiskiʹa,+ konings van Juda:+
1Die woord van Jehovah+ wat tot Hoseʹa,+ die seun van Beëri, gekom het in die dae+ van Ussiʹa,+ Jotam,+ Agas+ en Hiskiʹa,+ konings van Juda, en in die dae van Jeroʹbeam,+ die seun van Joas,+ die koning van Israel.