Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 14:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Het nie een van dié wat skadelike dinge beoefen, kennis nie,+

      Dié wat my volk opeet soos hulle brood geëet het?+

      Hulle het nie eens Jehovah aangeroep nie.+

  • Spreuke 22:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Hy wat die geringe verkul om baie goed aan homself te verskaf,+ ook hy wat aan die ryke gee, is sekerlik vir gebrek bestem.+

  • Jesaja 32:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Wat die beginsellose man betref, sy werktuie is sleg;+ hy het raad gegee met betrekking tot losbandige dade,+ om die geteisterdes met valse woorde te verwoes,+ selfs wanneer ’n arme spreek wat reg is.

  • Miga 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 julle wat ook die vlees van my volk geëet+ en hulle vel van hulle afgestroop en hulle gebeente stukkend geslaan en hulle verbrysel het soos dit wat in ’n wyebekpot is en soos vleis in ’n kookpot.+

  • Habakuk 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Met sy eie stawwe het u die kop van sy krygsmanne deurboor+ toe hulle aangestorm het om my te verstrooi.+ Hulle groot jubeling was soos dié van mense wat daarop uit is om ’n geteisterde in ’n skuilplek te verslind.+

  • Markus 12:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Dit is hulle wat die huise van die weduwees verslind+ en vir die skyn lang gebede doen; hulle sal ’n swaarder oordeel ontvang.”+

  • Jakobus 5:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Kyk! Die loon wat die werkers toekom wat julle lande geoes het maar wat deur julle teruggehou word,+ hou aan om uit te roep,+ en die hulpkrete+ van dié wat oes, het tot in die ore+ van Jehovah van die leërs gekom.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel